Hi ja.Waar bly jy in Pretoria?
Oh ja ek het familie daar. Klein wereld ne. Wel ek weet nie of jy Meyerton ken nie. Dis in elk geval naby Vereeniging. Ek het 'n paar van my vriende is ook hier op en verder het ek 'n paar fotograwe gesien wat in die kaap bly en een ou in JHB. 'n Vrou van Nederland het Die antwoord geteken.Ek was opgewonde om te sien dat mense in die buiteland van hulle hou,toe se ek ons land se mense hou nie so baie van hulle nie en toe het buitelanders gevra hoekom en die ou het my toe gehelp verduidelik..Nogal cool!